Kyk, my ma is nou nie wat ek die naaldwerk en kleremaak tipe sal noem nie. Gee haar eerder ‘n verfkwas en sy sal vir jou wys hoe dit gedoen moet word, of laat haar in die