Monthly Archive:: June 2019
27 Jun 2019
Lida se brood
By Mathys Bornman On 27 June 2019 In Memories
Op 2 September 2014 het my pa sy laaste asem uitgeblaas. Dit was een dag korter as dertien maande vandat hy met kanker gediagnoseer is. Hy was 58. 16 Junie 2019 was die 5de Vadersdag sonder hom.