Author Archive

27 Jul 2019

‘n Warm Wolmus

Kyk, my ma is nou nie wat ek die naaldwerk en kleremaak tipe sal noem nie. Gee haar eerder ‘n verfkwas en sy sal vir jou wys hoe dit gedoen moet word, of laat haar in die
27 Apr 2019

‘n Perd van ‘n ander kleur

Slaap is regtig ‘n wondersoete ding, vra maar vir die wat nie in hierdie nektar van rus kan deel nie. Dit is galbitter. Dit is ‘n week wat ek nou al nie slaap nie. Doodmoeg skuifel ek
4 Nov 2018

Is dit hoe die hemel lyk?

  Die pad lyk bekend, soos ek ry sien ek bekende bakens uit my kindertyd in die Laeveld. Tussen Hazyview en Sabie kies my motor self  ‘n afdraaipaadjie wat links tussen die piesangplantasies op kronkel. Ek besef