Slaap is regtig ‘n wondersoete ding, vra maar vir die wat nie in hierdie nektar van rus kan deel nie. Dit is galbitter. Dit is ‘n week wat ek nou al nie slaap nie. Doodmoeg skuifel ek